milan & dorette

30.01.2027

jy word uitgenooi na die

troue van


milan & dorette


Saterdag, 30 Januarie 2027 | 16:30 vir 17:00 | Wellington

RSVP teen 30 November.

“Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie.”

Prediker 4:12

kom deel in die feesvieringe

29.01.2027

Vrydagaand

Ons kuier saam by The Cole Eatery, Wellington vanaf 17:30.

Informeel.

30.01.2027

Saterdag

Kleredrag: Streng formeel.

Geen kinders.

Metgeselle per uitnodiging.

reis en akkommodasie

Aanwysings

kruijd, Bovlei Rd, Wellington, Cape town, 7655

Wellington Akkommodasie

geskenke

Dit beteken vir ons die meeste om ons troudag saam met ons familie en vriende te vier.

ons sien uit om saam met jou te vier.

Kontak: Milan
 083 251 0145 Dorette 
078 113 6237